
Gebou op Passie, Kwaliteit en Vertroue
Geleë in die pragtige Magaliesburg omgewing van Noordwes, Suid Afrika, en met 'n geskiedenis van vertroue en passie, is Goedertrou Boerdery trots om kwaliteit vleisbeeste aan die Suid-Afrikaanse mark te verskaf.
Hier by ons maak elke verhouding saak! Ons help graag!